Ek sal van tyd tot tyd nuwe artikels skryf en opsit, voel vry om die artikels af te laai en te lees. enige kommentaar op die artikels sal waardeer word positief of negatief. die doel is om interessant hede te deel asook bewus making. dit kan ook gebruik word vir skooltake. voel  
 
Renoster stroping ruk hand uit besoek asb www.stoprhinopoaching.com vir meer inligting
 
Hallo ek is baie opgewonde oor die nuwe webtuiste en wat ons alles kan bereik. Die doel van die webtuiste is om die natuur te wys in al syprag en glorie en om bewusmaking aan te wakker oor kwesies wat ons as mensdom en die natuur raak.  

    Author

    Ek is n natuur bewaarder met n pasie vir my werk en glo in volhoubare benutting.

    Archives

    February 2011

    Categories

    All

    RSS Feed