Hallo ek is baie opgewonde oor die nuwe webtuiste en wat ons alles kan bereik. Die doel van die webtuiste is om die natuur te wys in al syprag en glorie en om bewusmaking aan te wakker oor kwesies wat ons as mensdom en die natuur raak.  



Leave a Reply.

    Author

    Ek is n natuur bewaarder met n pasie vir my werk en glo in volhoubare benutting.

    Archives

    February 2011

    Categories

    All

    RSS Feed